Ekt selfde ervaring tot dusver om eerlik te wees. Sal graag wil hoor watter ander albums jou daai selfde "audiophile experience" gee? Ek nie van plan om groot vinyl collection te bou nie maar sal graag 'n paar nice albums wil h? wat die moeite werd is om te versamel.