Hulle wat gister dood is,
het planne vir vandag gehad...
En hulle wat vanoggend dood is,
planne vir vanaand...
Moenie die lewe as vanselfsprekend aanvaar nie, alles kan in 'n oogwink verander.
Vergewe hulle wat jou seergemaak het,
en koester hulle wie jy liefhet.
M?re breek dalk nooit aan nie...