Me: daddy moet gaan werk.
Jordan: nee, daddy, bly by huis. Wil nie skool toe nie.
Me: dan gaan die bank die huis vat. Waar bly ons dan?
Jordan: in die straat.
Me: dan gaan die karre ons omry
Jordan: hulle moennie.
Me: okey, so ons moet skool toe gaan.
Jordan: okey