Skoon dogter bel haaar skoonma en vra
"Ma as die kind gepoefies het wie moet hom skoon maak die Ma of die Pa"
Skoonma antwoord."Dus gewoontlik die Ma my kind"
Skoondogter se toe" Dan moet Ma 'n draai hier kom maak want Ma se seun was so dronk dat hy homself vol geskyt het" 🤣🤣